What others say:

4th February 2012
Hi Guys
We would just like to say a HUGE thank you for the absolutely amazing stunning
Job you guys did with our flowers and table arrangements. WOW it was all absolutely stunning!!!
Thank you so so very much.
You guys are amazing.
Calvin & Alison

18th Februarie 2012
Thank you the flowers were lovely.
Thanks Ash

29th January
Hi Trudie
A big thank you for the job well done for my wedding, people are still talking about it.
Loving Regards
Bongi

15th December 2011
Just a short note to say thank you so much for the absolutely stunning flowers and table arrangements.
Everyone was asking who did the tables
Trudie they were so beautiful I took a photo of each table to remember it.
You are so talented and I will definitely recommend you.
Thanks for everything, it was stunning, really really beautiful.
Lots of love
Linda Raath

10th December 2011
Hi Trudie
We just want to say thank you for everything! The tables and flowers looked absolutely gorgeous!!!
We had a fabulous time!!!
Thanks
Henko & Theresa

En so vinnig is dit verby...
Baie danke vir jou hulp en ondersteuning rondom die troue! Die hele dag was perfek!
Ek waardeer dit baie.
Esther Putter

Hi Trudie
Baie dankie vir al jou moeite met ons troue Saterdag, 26 Februarie 2011.
Dit was stunning! Almal kon nie ophou praat van hoe mooi en "grand" die saal gelyk het en hoe lekker die kos was nie.
Die tuine het ook stunning gelyk.
Die rose, snacks en sjampanje in die bridal chalet was ook 'n lekker surprise!
Groete
Yolandi Grobbelaar

Morning Trudie
We have just arrived back from honeymoon and thought I'd just send an email through to say thank you for all the help and preparation for our perfect day.
Gary and I could not have asked for a more amazing wedding!!!!!
Andria & Gary
Nov-10

Aan die Sunvalley Personeel
Wel ons is terug van Honeymoon en alles is verby… nou kan mens rustig terug dink aan al die reelings, en al die droom.
Ek het al op skool verlief geraak op Sun Valley Ranch toe ons daar gekamp het vir die een of ander koorkamp.
En toe al vir my Mamma gese dat ek eendag DAAR gaan trou.
Toe die liefde van my lewe my die groot vraag gevra het, het ek nie enigsins getwyfel oor die onthaal nie….
My hart was op een plek en dit was Sun Valley.
Ons het nie rond "geshop" nie.
Ek het vir Rudi die week na ons verlowing Sun Valley toe gevat, waar ons vir die eerste keer vir Trudie ontmoet het.
Die aarde en die mense het dadelik ook sy hart gesteel.
Ons het daar en dan ons datum bespreek. 17 Oktober was ons Groot dag.
Ek kan met 100% sekerheid se dat ons troudag nie sou gewees het wat dit was as dit nie vir Trudie en haar span helpers was nie.
Trudie se hande staan vir niks verkeerd nie. En sy het 'n hart van goud.
Die personeel van Sun Valley het verseker dat ons nie een slapelose nag gehad het nie.
Ons het geweet ons is in goeie hande. Die beplanning van ons troue was die lekkerste tyd in my lewe.
Woorde kan nie genoeg dankie se vir al julle harde werk nie.
Die dag was alles wat ek ooit van gedroom het en meer.
Nie eers die reen kon 'n demper plaas op die dag nie.
Die kos was amazing en die saal was asemrowend mooi. Die blomme was perfek!!!!!!!
Baie baie baie dankie vir die ongelooflike begin van Ons Huwelik, ons sal julle weer sien as ons oor 20 jaar ons huweliks beloftes kom hernu.
Baie liefde
Anli van der Westhuizen
17 Oktober 2010

Hi Trudie
Ek weet nie hoe om vir jou dankie te se vir die mooiste dag van my lewe nie.
Ons het almal daai droom van klein dogtertjie tyd af dat jy eendag jou prins sal ontmoet en die mooiste troudag sal he.
Jy het ons dag so spesiaal gemaak - dit was iets uit 'n sprokie boek gewees.
Baie dankie vir al jou harde werk - die blomme was die mooiste rooi rose wat ek nog ooit gesien het.
Die saal met die fairy lights was 'n droom en die tafels was so mooi gedoen woorde kan dit nie beskryf nie.
Die mense praat nou nog van die lekkerste kos wat hulle nog by 'n troue geeet het.
Vir jou en jou span duisende dankies julle is almal Angels.
Ons waardeer alles wat julle vir ons gedoen het.
Groete
Juanita Mans
18-Sep-10

Liewe Trudie,
Waar begin mens - hoe op aarde kan ek my bedank betuig vir jou bystand en absolute wonderlike handewerk met ons jaareindfunksie van die 5de Desember 2009.
Alles was perfek - van die kleinste datail tot en met die saal.
Woorde kan nie vir jou beskryf hoe die mense gepraat het oor die dekor, die kos en die plek nie.
Dit is waarlik 'n baie mooi plek en boonop ontvang mens puik diens.
Baie dankie dat jy en jou span dit vir ons so aangenaam gemaak het en dat ons dag so 'n groot sukses was. Die opmaak van die tafels was stunning en so stylvol.
Vriendelike groete
Marthie Wucherpfennig
BSI Steel -
5 Desember 2009

Trudie en Personeel
Baie dankie vir die wonderlike dag - dit was heerlik!
Die kos was uit die boeke gewees en die mooiste gedekte tafel vir die konferensie - was pragtig.
Dit is heerlik om met sulke profesionele mense te werk.
Groete Charlotte Beukes
Desember 2009

Liewe Trudie
Hoe se mens dankie vir my kind se mooiste dag in haar lewe?
Julle is ongelooflik professioneel met alles wat julle vir ons gedoen het, die saal, blomme, tafels, kapel binne, die kos - alles was vir ons perfek, net wat julle beloof het.
Duisende dankies vir alles, julle is en was STUNNING met al die reelings - en die kinders se drome bewaarheid!!!
Liefde Cecile (Donnie & Ilse)
Okt 2009

Hi Trudie
Just to say THANK YOU a million times for making my day together with my husband's a perfect one. Everything was so perfectly done.
I must say you have been so professional and reliable with everything from the beginning to the end. And we really appreciate it, because you contributed a lot in making sure that our day comes out to be the perfect one.
Tumi Kekana
03/01/2008

Dear Trudie
Thank you so much for doing the flowers for our wedding. They were beautiful.
Ursula Lau
07/01/2008

Weereens dankie vir al jou moeite!! Dit het pragtig gelyk!! Die mense kon nie ophou praat oor die saal nie.
Theresa
31/10/2007

Trudie

Baie dankie vir al jou moeite met die blomme vir ons troue. Alles was pragtig!
Groete
Stan en Annelise
2006/11/01

Hi
Dankie vir alles - was pragtig!
Pam

Hi Trudie
Just wanted to thank you so much for the beautiful flower arrangements! You are an absolute angel. Thank You! Thank You!
Shibolet

SO pragtig SO stunning SO amazing SO fantasties mooi. Baie dankie Trudie! Die ruikers was SO mooi. Jy's special!
Alecia

Hi Trudie,
A big thank you for the flowers, they came out beautiful. You did an absolute wonderful job.
Thank you again - Pauline